Weg!

Totsiens, Fred

Vir 18 jaar en meer as 200 uitgawes het Fred Mouton Weg se wêreld verryk; nie net met sy sketse nie, maar ook sy sagte medemenslikheid en fyn humorsin. Hy het altyd baie meer gegee as waarvoor ons gevra het; vanaf sy heel eerste illustrasie van ’n Dana Snyman-rubriek in 2004 (bo) tot sy laaste in uitgawe #201.

Ek wou my nooit ’n uitgawe sonder een van sy sketse voorstel nie, maar hier is ons nou. Dis met ’n seer hart dat ons hulde bring aan ’n kollega en ’n geliefde vriend.

– Pierre

Toast Coetzer, Weg-reisredakteur

Fred het die Weg-leser verstaan en geken, en geweet hoe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Die aanloklike Langeberg
Wanneer ’n mens na ’n kaart van die Wes-Kaap kyk, krul die Langeberg soos ’n skalkse glimlag oor die landskap. Dié gebergte – deel van die Kaapse Plooiberge – strek van Worcester in die weste oor nagenoeg 170 km tot by Riversdal in die ooste. Sy suid
Weg3 min read
Stap Teen Jou Eie Pas
Laat in Maartmaand was Jasmin Paris se foto oral in die media. Die een waar sy sommer met haar rugsak nog vasgegord inmekaargesak het. Haar bene is die ene skrape en modder, haar hare hang in sweterige slierte om haar gesig en dié spreek van ’n uitpu
Weg8 min read
’n Sagter benadering
Die lees van die woord “wildernis” vuur in baie stappers se gemoed ’n noodfakkel af. Hulle hou van stap en buite wees, maar soek sekere geriefies: ’n hut, spoeltoilet, gemerkte roetes… daai soort ding. Dit skep die verwagting dat jy deur digte plante

Related