Huisgenoot

REVLON IN DIE ROOI

ONTLEDERS SÊ DIE MAATSKAPPY SUKKEL OM BY ’N NUWE GESLAG VERBRUIKERS AAN TE PAS

DINK aan hulle: Cindy Crawford, Claudia Schif fer en Naomi Campbell.

Wanneer ’n mens aan dié supermodelle terugdink, onthou jy ook die smeulende, heldergeverfde lippe wat hulle so graag vir die kamera getuit het – en waarmee hulle miljoene dollars vir die grimeermaatskappy Revlon laat instroom het.

Deur die jare het al wat ’n skoonheid was, insluitende groot name soos Halle Berry, Linda Evangelista, Salma Hayek en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot1 min read
STEM VIR JOU GUNSTELING en Jy Kan Óók ’n Vakansie Na Mauritius Wen!
1 gelukkige leser kan ’n vakansie vir twee na Mauritius wen*! 5 gelukkige lesers kan luukse parfuumolies van Tapputi wen. Besoek huisgenoot.com om vir die top-10 te stem. *Jy moet inteken op World Leisure Holidays se nuusbrief om in aanmerking te kom

Related