SARIE KOS

DIÉ GIRL KAN KOOK!

1 Wie is Ilse en waar kom sy vandaan?

Ek is op Stellenbosch gebore, het hier skoolgegaan en ook graad gekry in verbruikerswetenskap (kleding en tekstiele). My pa het by die universiteit se stigting gewerk en my ma was ’n musiekonderwyseres en entrepreneur. Ek is die tweede oudste van vier kinders, so ons was altyd ’n groot gesin wat hou van eet en kosmaak! My ma het vir ’n tuisnywerheid gebak toe ons jonger was; sy is steeds bekend vir haar veerligte mosbolletjies.

2 Jy is alombekend vir jou blog, The Food Fox. Waar kom jy aan die naam en wat beteken dit?

Voor ek begin blog het, was ek vir byna 10 jaar in die musiekbedryf as ’n besprekingsagent en feesorganiseerder. My agentskap se naam was Red Fox, so toe ek begin agterkom ek is liewer vir kos as enigiets anders, het ek ’n blog begin met die naam wat daaruit gevloei het. Kort daarna het ek my agentskap gesluit en voltyds met kos begin werk.

3 Was dit moeilik om die skuif van musiek na kos te maak?

My loopbaan in die musiekbedryf was vol

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d
SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE
SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.

Related