SARIE KOS

KOOK SAAM MET Matt Moran

Jy het grootgeword op ’n suiwelplaas wes van Sydney. Hoe het die plaaslewe jou kookstyl beïnvloed?

Ek het dit nie juis destyds besef nie, maar dit het beslis ’n rol gespeel in my liefde vir kos en boer. Ek het vandag steeds ’n plaas wat bees- en lamsvleis aan my restaurante verskaf. My pa bestuur dit en ek gaan soontoe wanneer ek ’n tydjie kan afknyp. Om daardie eerstehandse ervaring te hê is regtig ongelooflik. Ek verstaan die hele reis van kos, van die oorsprong tot dit op ’n tafel land. Ek verstaan ook hoe hard ons boere en produsente werk om ons die beste gehalte te gee.

Waar kom jou liefde vir kos vandaan?

Ek het nie ’n romantiese verhaal van ongelooflike kokke in die gesin wat resepte van een geslag na die ander oorgedra het nie. Die waarheid is dat ek skool gehaat het en ’n manier gesoek het om daarvan weg te kom. Dit was liefde met die eerste oogopslag toe ek in ’n professionele kombuis ingestap het. Ek geniet kosmaak nog net so baie as aan die begin.

Hoekom het jy kos as loopbaan gekies?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS6 min read
Bessies!
• Leer ken bessies en hul persoonlikhede • Geniet jellie en vla met ’n bessie-kinkel • Maak roomys met net 5 bestanddele Daar is nooit nié ’n rede om vla te geniet nie, dit bly een van my gunsteling-nageregte! GENOEG VIR 6-8 • 2 x 80 g-boksies fram
SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.
SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE

Related Books & Audiobooks