SARIE KOS

EENVOUD EERSTE

OP DIE RAK

Brood & Botter word deur Human & Rousseau uitgegee en kos sowat R425 by boekwinkels.

1 Wie is Nic van Wyk? Vertel ons wat jou opgewonde maak.

Nic van Wyk is ’n doodgewone ou, hy bly op Stellenbosch en maak kos vir ’n lewe. Hy is gelukkig genoeg om te hou van wat hy doen, eet te veel en oefen te min, en het nooit genoeg tyd om alles te doen wat hy wil nie. Hy’s sy eie grootste kritikus en wil net hê almal moet lekker eet en gelukkig wees. Hy raak opgewonde oor ’n Bosveldvuur, ’n grondpad en ’n doringboom waar hy ’n stukkie vleis kan braai, kan stil wees en ’n koue glasie van iets lekkers geniet.

2 Waarom is kosmaak vir jou so belangrik?

Ons lewe, of wel, my lewe, gaan oor eet. Dit is een van die min goed wat jou daagliks plesier verskaf. Dis deel van wie en wat ons is, en met die lewe wat party dae moeilik kan wees, dink ek kos kan daai daaglikse geluk en sielsopwekking bring wat ons almal nodig het.

3 Wou jy nog altyd ’n sjef wees of was daar ander planne?

Ek wou nog altyd ’n sjef wees, maar my

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
Klein Dade . . . Groot Vreugdes
Soos wanneer jy deur ’n groot groep mense moet beweeg en iemand maak vir jou plek sodat jy makliker kan verbykom. Of vreemdelinge wat vir jou sê “bless you” as jy nies – ’n ou bygeloof dat dit jou teen onheil sal beskerm. Wanneer iemand buk om iets o
SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d
SARIE KOS2 min read
Eet Gesond
Dis hoeveel minute sampioene moet kook om sag te word. Sou jy dit langer wou kook, of van die tyd vergeet, gaan dit nie toffietaai raak nie. Punt is: Vir sampioene se tekstuur om te verander, moet dit ’n volle 40 minute kook. Dis dan 57% taaier, mini

Related