SARIE KOS

TIAAN ONTHOU

1 Die woord “onthoukos” word so maklik gebruik, maar wat is die DNS daarvan vir jou?

Dit is vir my kos wat goeie herinneringe terugbring. Soos wanneer jy daardie peper ruik wat oor die waterblommetjiebredie gemaal word, die suurlemoensap wat oor dit uitgedruk word, dan sit jy weer om die tafel saam met jou ouma en oupa. Of daardie kere wat jou lippe aanmekaar plak van die beesstert en jy weer om die groot sleeper-tafel in die braaikamer sit.

2 Jy praat gereeld van jou ouma Marie Kellerman. Wat het jy by haar oor kos geleer wat jy elke dag gebruik?

Beslis geduld, daardie bietjie langer tyd bestee aan iets. Dis ’n luukse wat jy nie meer deesdae in die kombuis het nie, en soms is dit net lekker om oor ’n naweek tyd tot jou beskikking te hê.

3 Waarom is jou herkoms vir jou so belangrik wanneer jy kook?

Ek wil mense inspireer om die resepte van hul ouers en grootouers neer te skryf sodat hul kinders dit ook kan gebruik. Ek is bang daardie kos, geure en smake, wat so ’n groot deel van my lewe en onthou is, gaan verlore.

4 Waarna proe onthou vir jou?

As ek een gereg moet uitsonder,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE
SARIE KOS4 min read
Tafelstories
As kind het ’n versiende diabeet met ’n papegaai op haar skouer (“Koppiekrap, ek kom vir jou, ek kom vir jou!”) my hare in ’n karavaan agter ’n Friendly Grocer gesny. Haar signature style was die “Pispot Pizazz”. Ek moes al my skoolfoto’s verbrand. E
SARIE KOS6 min read
E-pos uit CYBERJAYA, MALEISIË
Hoekom Maleisië? Toe ek in 2021 aftree, was daar die vooruitsig van sielsalige dae in die sprokiesagtige Simonstad. Min het ek geweet ’n heerlike avontuur wag op my wat stereotipiese aftrede sou fnuik. My kinders verlaat die land een ná die ander en

Related