SARIE KOS

Bessies!

LEES MEER OOR

Leer ken bessies en hul persoonlikhede
Geniet jellie en vla met ’n bessie-kinkel
Maak roomys met net 5 bestanddele

Jellie en vla

Daar is nooit nié ’n rede om vla te geniet nie, dit bly een van my gunsteling-nageregte!

GENOEG VIR 6-8

2 x 80 g-boksies framboosjellie
400 g frambose
500 ml melk
5 ml vanieljegeursel
60 ml strooisuiker
5 groot eiergele (sien wenk onder)
250 ml room
80 ml kondensmelk

Maak eers die jellie Maak jellie aan volgens aanwysings op pakkie. Gooi in groot opdienbak van jou keuse en voeg frambose by. Laat stol in yskas vir 2-4 uur.

Plaas melk, vanieljegeursel, strooisuiker en eiergele in mengbak en klits goed. Gooi in skoon pot en roer met houtlepel oor lae hitte tot mengsel verdik en die agterkant van ’n lepel bedek, sowat 3-5 minute. Moenie die mengsel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d
SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE
SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.

Related