PASMAATS UIT DIE PARADYS
ie eerste boetiekstokery in Johannesburg, Time Anchor Distillery, maak ’n reeks outentieke boetiekjenewers, -whiskeys, -rums en -likeurs in klein hoeveelhede. Hul proekamer by die stokery in Maboneng bied verskeie ervarings, onder meer ’n toer wat jou wys hoe die hele proses werk – en jy kry die kans om hul Mirari-jenewer saam met handgemaakte sjokolade te proe. Dis ’n.