kos & drank
Dec 17, 2019
2 minutes
Deur Johané Neilson
Foto’s
verskaf
Foto
Crave Photography
So burgerlik boheems!
Bobo’s in Mouillepunt, Kaapstad, het ’n eklektiese interieur: geblomde plakpapier en sitplek met diep knoopdetail word gekombineer met ’n avant-garde-sitkamer met boekrakke, fluweelstoffering en teëls in die Mediterreense styl. Geniet die fantastiese see-uitsig met ’n mengeldrankie in die hand, teug aan ’n glas Franse sjampanje.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days