Rooi Rose

KOSKAS Kuierkos en samesyn

GEDEELDE ( bakkie) PLESIER

ie gier om klein bakkies kos voor te sit wat tafelmaats deel, is nou groter as ooit. Dit word selfs by Italiaanse restaurante aangebied. , in die hartjie van Breëstraat in Kaapstad, is só ’n restaurant wat die kuns van gedeelde kos bemeester het. Die helderkleurige restaurant met sy eklektiese dekor sit heerlike geregte voor, soos vars seekos en koesterkosse wat oornag in die groot pizza-oond gestowe word. Moet ook nie die vuurmwarm pizettas misloop nie. Dié klein pizzatjies met heerlike bolae sal jou mond laat water. Kyk by vir meer inligting.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Warm Oë & Rooi Lippe
ONDERLAAG VERBLOEMER NATUURLIKE OOGSKADUPALET BEKLEMTONER VLOEIBARE OOGOMLYNER OOGPOTLOOD MASKARA BLOSSER WENKBROUPRODUKTE LIPSTIFFIE IN ’N NATUURLIKE SKAKERING ROOI LIPSTIFFIE POEIER SCARLETT HILL NUDE EYESHADOW (R79,99, MR PRICE).
Rooi Rose6 min read
In Haar Element
Daar het baie water in die see geloop sedert ons Therese Bam as die gefolterde kelnerin Katryn in Jan Scholtz se dramareeks Song vir Katryn leer ken het. Dit was die jaar 2003 en kykNET se amptelike eerste dramareeks. Katryn, ’n kelnerin met ’n donke
Rooi Rose1 min read
Helena Opperman
HELENA OPPERMAN STEM NIE SAAM MET TOTIUS NIE. DIE WÊRELD IS INDERDAAD HAAR WONING. OOR DIE AFGELOPE TWINTIG JAAR HET SY AL IN BAIE LANDE GEWOON EN GEWERK – SENTRAAL-ASIË, DIE MIDDEOOSTE EN AFRIKA. HAAR BELANGSTELLINGS STREK WYD EN SLUIT OMTRENT ALLES

Related