Tuis

Vuur & vlam!

Swart en wit

Nico Venter, ’n stadsontwerper, en Christo Vermeulen, ’n tekstielontwerper wat deesdae bou en opknap, het die vernuwing van hul huis in Parkhurst saam ontwerp, waarna Christo die bouwerk gedoen het. Hul belangstelling in argitektuur – dié van hul eie huis en Johannesburg in die algemeen – het hul keuses geïnspireer.

Die twee was in hul noppies toe hulle besef dat hul huis, wat op ’n effense hoogte gebou is, ’n uitsig oor ’n lae vallei bied op die Brixton-toring, een van die stad se bakens. Dit was reg in lyn met die opening tussen hul

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis3 min read
Diere-maniere
Watter een van dié drie is Gucci die dwergpoedel? – Mari Viviers, Paarl Tansy en Teagan geniet mekaar se geselskap. – Chandré de Wit, George Chloe die Ragdoll-katjie verlustig haar in die geur van die dahlias. – Penny Mowbray, Gqeberha Mossel stel ’n
Tuis4 min read
Trek In En Maak Reg!
WIE WOON HIER? Gill AlldermanWAAR Kommetjie, Wes-KaapGROOTTE 442 m2 Gill se mandjieversameling in die kombuis (oorkant ) en sitkamer (sien ook bl. 67) bring tekstuur in en komplementeer die seegrasmat op die trap na die biblioteek en slaapkamers op
Tuis2 min read
SKRYF IN & WEN!
Laat dít jou mantra wees wanneer jy weer ’n huisverbetering beplan. Dit maak mos sin om enige opknap aan te pak met die oog op die toekoms, en watersekerheid bo-aan jou lys. JoJo, die hoofborg van ons jaarlikse Regruk met Flair-kompetisie, is Suid-Af