Tuis

Maak reg en trek in!

E-pos jou opknap na kenners@tuis.co.za.

WIE WOON HIER? Ockert en Idene Doyer en hul kinders, Lila (14), Amorie (10) en Ockert (7)
WAAR Paarl
GROOTTE 447 m²

Ná tien jaar in Londen en daarna nóg tien jaar in ’n voorstad van Kaapstad, het Ockert en Idene Doyer gesmag na ’n plattelandse stoep waar hulle ’n koppie koffie of glasie Bolandse wyn kan geniet terwyl hul drie jong kinders sorgeloos buite speel.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis2 min read
Ons Lesers Sê
Melissa van der Colff van Upington skryf Dankie aan Tuis vir die artikel “Gelukkige sonvangers” (Desember 2022 | Januarie 2023). Kort daarna was dit vir ons geliefde ma, Malinda van der Colff, tyd om ons te groet. Haar tuin was haar lewe en die art
Tuis3 min read
Diere-maniere
Watter een van dié drie is Gucci die dwergpoedel? – Mari Viviers, Paarl Tansy en Teagan geniet mekaar se geselskap. – Chandré de Wit, George Chloe die Ragdoll-katjie verlustig haar in die geur van die dahlias. – Penny Mowbray, Gqeberha Mossel stel ’n
Tuis2 min read
Kos & drank
Geometriese servette (stel van 2) R350, byjohndesigns.com Bibby’s More Good Food (R480, Penguin Random House) is die tweede resepteboek deur die kos-inhoudskepper Dianne Bibby. Daar’s maklike en veelsydige resepte vir alles van elegante mengeldrankie