Tuis

Wat’s nuut

UIT LAPLAND

Skep ’n kontemporêre luilekker Mediterreense voorkoms met die gesofistikeerde Portofino Collection deur Stuart Graham Fabrics (vanaf R1 000/m, stuartgraham.co.za). Dit sluit ’n reeks gestreepte, geruite en kleinskaalse weefontwerpe in wat geskik is vir stoffering (45 000 tot 100 000 vryfslae), gordyne en bykomstighede.

Minder is meer

Die innoverende SI!- draagbare lamp ( in geborselde koper; vanaf R857, ) het nie ’n battery nie en maak staat op ’n eksterne 5 V-kragbron. Danksy ’n USB-C-poort kan dit deur ’n rekenaar, slimfoon

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis2 min read
Ons Lesers Sê
Melissa van der Colff van Upington skryf Dankie aan Tuis vir die artikel “Gelukkige sonvangers” (Desember 2022 | Januarie 2023). Kort daarna was dit vir ons geliefde ma, Malinda van der Colff, tyd om ons te groet. Haar tuin was haar lewe en die art
Tuis3 min read
Diere-maniere
Watter een van dié drie is Gucci die dwergpoedel? – Mari Viviers, Paarl Tansy en Teagan geniet mekaar se geselskap. – Chandré de Wit, George Chloe die Ragdoll-katjie verlustig haar in die geur van die dahlias. – Penny Mowbray, Gqeberha Mossel stel ’n
Tuis2 min read
Kos & drank
Geometriese servette (stel van 2) R350, byjohndesigns.com Bibby’s More Good Food (R480, Penguin Random House) is die tweede resepteboek deur die kos-inhoudskepper Dianne Bibby. Daar’s maklike en veelsydige resepte vir alles van elegante mengeldrankie