Tuis

Vra die kenners

E-pos jou vrae na kenners@tuis.co.za.

VRA OP FACEBOOK

Het jy ’n dringende vraag wat net nie kan wag nie? Vra sommer op Facebook, en onthou om ’n foto in te sluit sodat die span, kundiges en ander lesers kan help.

Spuitverf, ’n puik alternatief

Natasha Faber van Pretoria skryf My kombuis se uitleg werk perfek en die melamienkaste is nog in ’n goeie toestand. Al wat pla, is die rooi kersiehoutvoorkoms (my slaapkamerkaste het dieselfde afwerking). Ek verneem dat melamienkaste professioneel gespuitverf kan word. Het julle meer inligting hieroor?

As jy tevrede is met die ontwerp en uitleg van jou kombuis en nie kans sien vir die koste en ongerief wat dit gaan meebring om nuwe kaste in te sit nie, kan ’n laag

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis3 min read
Diere-maniere
Watter een van dié drie is Gucci die dwergpoedel? – Mari Viviers, Paarl Tansy en Teagan geniet mekaar se geselskap. – Chandré de Wit, George Chloe die Ragdoll-katjie verlustig haar in die geur van die dahlias. – Penny Mowbray, Gqeberha Mossel stel ’n
Tuis4 min read
Trek In En Maak Reg!
WIE WOON HIER? Gill AlldermanWAAR Kommetjie, Wes-KaapGROOTTE 442 m2 Gill se mandjieversameling in die kombuis (oorkant ) en sitkamer (sien ook bl. 67) bring tekstuur in en komplementeer die seegrasmat op die trap na die biblioteek en slaapkamers op
Tuis2 min read
SKRYF IN & WEN!
Laat dít jou mantra wees wanneer jy weer ’n huisverbetering beplan. Dit maak mos sin om enige opknap aan te pak met die oog op die toekoms, en watersekerheid bo-aan jou lys. JoJo, die hoofborg van ons jaarlikse Regruk met Flair-kompetisie, is Suid-Af