Tuis

GEVUL MET herinneringe ...

WIE WOON HIER? Debbie en Andrew Whitley, hul dogters, Emily (17) en Molly (15), George die rottweiler en die aanneemkatte Zara en Gypsey
WAAR Hilton, KwaZulu-Natal
GROOTTE 442 m2

Om ’n nuwe huis te bou wat lyk asof daar al jare lank mense woon, is seker nie almal se smaak nie. Maar dis die benadering wat Debbie en Andrew Whitley gevolg het toe hulle ’n huis in ’n landgoed op Hilton gebou het. Die rede daaragter? ’n Jare lange waardering vir ouer huise en hul karakter, asook die begeerte om dieselfde bekoring in hul eie gesinshuis te skep.

Andrew, wat vir ’n nie-winsgewende bewaringsorganisasie werk, het grootgeword op Hilton, ’n skilderagtige dorpie op die heuwel bo Pietermaritzburg. Debbie, ’n botanis en later voorskoolse onderwyser by ’n Montessori-skool, kom van die nabygeleë Estcourt. Ná hul troue in 2003 het hulle ’n ou huis op Hilton gekoop en stuk-stuk opgeknap. “Ons het verlief

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis3 min read
Diere-maniere
Watter een van dié drie is Gucci die dwergpoedel? – Mari Viviers, Paarl Tansy en Teagan geniet mekaar se geselskap. – Chandré de Wit, George Chloe die Ragdoll-katjie verlustig haar in die geur van die dahlias. – Penny Mowbray, Gqeberha Mossel stel ’n
Tuis4 min read
Trek In En Maak Reg!
WIE WOON HIER? Gill AlldermanWAAR Kommetjie, Wes-KaapGROOTTE 442 m2 Gill se mandjieversameling in die kombuis (oorkant ) en sitkamer (sien ook bl. 67) bring tekstuur in en komplementeer die seegrasmat op die trap na die biblioteek en slaapkamers op
Tuis2 min read
SKRYF IN & WEN!
Laat dít jou mantra wees wanneer jy weer ’n huisverbetering beplan. Dit maak mos sin om enige opknap aan te pak met die oog op die toekoms, en watersekerheid bo-aan jou lys. JoJo, die hoofborg van ons jaarlikse Regruk met Flair-kompetisie, is Suid-Af

Related