Tuis

Vra die kenners

E-pos jou vrae na kenners@tuis.co.za.

VRA OP FACEBOOK

Het jy ’n dringende vraag wat net nie kan wag nie? Vra sommer op Facebook, en onthou om ’n foto in te sluit sodat die span, kundiges en ander lesers kan help.

’n Stilis se wenke

Skep die perfekte uitstalrak

Toe ons kreatiewe redakteur Marian van Wyk die opdrag kry om ’n kombuisrak van nuuts af te stileer, het sy haar towerstaf van onder af boontoe geswaai. Sy vertel hoekom, en verklap ’n paar wenke:

Dié basiese ontwerpbeginsel is geïnspireer deur die natuur, waar donkerder kleure (grond, gras, klip) onderlangs te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis2 min read
Ons Lesers Sê
Melissa van der Colff van Upington skryf Dankie aan Tuis vir die artikel “Gelukkige sonvangers” (Desember 2022 | Januarie 2023). Kort daarna was dit vir ons geliefde ma, Malinda van der Colff, tyd om ons te groet. Haar tuin was haar lewe en die art
Tuis3 min read
Diere-maniere
Watter een van dié drie is Gucci die dwergpoedel? – Mari Viviers, Paarl Tansy en Teagan geniet mekaar se geselskap. – Chandré de Wit, George Chloe die Ragdoll-katjie verlustig haar in die geur van die dahlias. – Penny Mowbray, Gqeberha Mossel stel ’n
Tuis2 min read
Kos & drank
Geometriese servette (stel van 2) R350, byjohndesigns.com Bibby’s More Good Food (R480, Penguin Random House) is die tweede resepteboek deur die kos-inhoudskepper Dianne Bibby. Daar’s maklike en veelsydige resepte vir alles van elegante mengeldrankie

Related