Tuis

Kweek jou eie Gereed vir die koue

Meimaand is oral in die land jou laaste kans om boerbone te saai. In beskutte tuine wat nie ryp kry nie, is dit waarskynlik veilig om ook ertjies, kropslaai, radys, spinasie en uie te saai. Lesers in die Laeveld en tropiese kusstreke kan steeds gewasse soos beet, eiervrug, komkommer, pampoen, tamatie en wortel saai.

Moenie vergeet van eetbare blomme nie; saai kappertjies, vilette en gousblomme (in warmer streke) tussen jou groente. Kappertjies is uiters nuttig: Die blare en blomme is eetbaar, met ’n pepersmaak, en hul helderoranje en geel blomme maak die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis4 min read
Trek In En Maak Reg!
WIE WOON HIER? Gill AlldermanWAAR Kommetjie, Wes-KaapGROOTTE 442 m2 Gill se mandjieversameling in die kombuis (oorkant ) en sitkamer (sien ook bl. 67) bring tekstuur in en komplementeer die seegrasmat op die trap na die biblioteek en slaapkamers op
Tuis2 min read
SKRYF IN & WEN!
Laat dít jou mantra wees wanneer jy weer ’n huisverbetering beplan. Dit maak mos sin om enige opknap aan te pak met die oog op die toekoms, en watersekerheid bo-aan jou lys. JoJo, die hoofborg van ons jaarlikse Regruk met Flair-kompetisie, is Suid-Af
Tuis2 min read
Ons Lesers Sê
Melissa van der Colff van Upington skryf Dankie aan Tuis vir die artikel “Gelukkige sonvangers” (Desember 2022 | Januarie 2023). Kort daarna was dit vir ons geliefde ma, Malinda van der Colff, tyd om ons te groet. Haar tuin was haar lewe en die art

Related