Tuis

Blomme IN AL HUL glorie

WIE WOON HIER? Heather en Colin Batchelor, hul seun Jamie en die honde Joey en Rosie
WAAR Houghton Estate, Johannesburg
GROOTTE VAN TUIN 1 500 m²
GRONDTIPE Hoofsaaklik klei aangevul met kompos en grondboontjiedoppe vir dreinering
OUDERDOM VAN TUIN 14 jaar

“Enige tuin moet iets bied wat jy kan pluk, hetsy blomme, vrugte of groente,” glo Heather Batchelor, ’n vertaler. En Heather kan haar sterre dank, want sy het al drie opsies op haar werf: blomme uit die grasveldtuin voor haar huis, groente uit die beddings by die kombuis en ‘Catawba’-druiwe van die wingerdprieel wat oor die eetstoep rank.

Veertien jaar gelede, toe Heather en Colin Batchelor ingetrek het by hul huis wat uit 1902 dateer, was daar nie veel van ’n tuin nie. “Aan die regterkant van die erf, soos jy die eiendom nader, was enkele gevestigde bome met agapante en laventel; links was ’n swembad,” onthou sy.

Gelukkig vir dié

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis4 min read
Trek In En Maak Reg!
WIE WOON HIER? Gill AlldermanWAAR Kommetjie, Wes-KaapGROOTTE 442 m2 Gill se mandjieversameling in die kombuis (oorkant ) en sitkamer (sien ook bl. 67) bring tekstuur in en komplementeer die seegrasmat op die trap na die biblioteek en slaapkamers op
Tuis2 min read
SKRYF IN & WEN!
Laat dít jou mantra wees wanneer jy weer ’n huisverbetering beplan. Dit maak mos sin om enige opknap aan te pak met die oog op die toekoms, en watersekerheid bo-aan jou lys. JoJo, die hoofborg van ons jaarlikse Regruk met Flair-kompetisie, is Suid-Af
Tuis2 min read
Ons Lesers Sê
Melissa van der Colff van Upington skryf Dankie aan Tuis vir die artikel “Gelukkige sonvangers” (Desember 2022 | Januarie 2023). Kort daarna was dit vir ons geliefde ma, Malinda van der Colff, tyd om ons te groet. Haar tuin was haar lewe en die art

Related