Tuis

Dieremaniere

E-pos jou vrae na troeteldiere@tuis.co.za.

Koning Leeu

Rooimier, ’n Maine Coon, tuur oor die vlaktes.

Thia van Wyk, Letsitele, Limpopo

Spekvet en gesond

Rebecka is tevrede met die toestand van die spekboom.

Christelle de Kock, Krugersdorp

Die goue uur

Lilli verkyk haar aan die sonsondergang oor die Vaaldam.

Bettina Herbert, Pretoria

Blaas tog nou daai fluitjie!

Dié kieters is tydens die Rugbywêreldbeker aangeneem. Faf is poegaai,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis2 min read
SKRYF IN & WEN!
Laat dít jou mantra wees wanneer jy weer ’n huisverbetering beplan. Dit maak mos sin om enige opknap aan te pak met die oog op die toekoms, en watersekerheid bo-aan jou lys. JoJo, die hoofborg van ons jaarlikse Regruk met Flair-kompetisie, is Suid-Af
Tuis3 min read
Trek Weg Of Maak Reg!
E-pos jou opknap na kenners@tuis.co.za. WIE WOON HIER? Noeline en Piet MaraisWAAR De Aar-distrik, Noord-KaapGROOTTE 60 m² ’n Ou “bywonershuisie” van oor die 100 jaar oud, met net ’n kombuis en geen aparte vertrekke nie, het Noeline Marais nog altyd g
Tuis4 min read
Trek In En Maak Reg!
WIE WOON HIER? Gill AlldermanWAAR Kommetjie, Wes-KaapGROOTTE 442 m2 Gill se mandjieversameling in die kombuis (oorkant ) en sitkamer (sien ook bl. 67) bring tekstuur in en komplementeer die seegrasmat op die trap na die biblioteek en slaapkamers op

Related Books & Audiobooks