Tuis

Dieremaniere

E-pos jou vrae na troeteldiere@tuis.co.za.

Hartedief

Finn weet presies hoe om ieder en elk te bekoor.

Shannon Mackey, Kaapstad

Vinniger as ’n besemstok !

Snow is gaaf genoeg om Raven die kat te laat saamry.

Martie van Deventer, Swellendam

Op die preekstoel

Boetie die vrome mopshond wil die erediens lei.

Mari van der Merwe, Clanwilliam

Kyk weer

Met die eerste oogopslag lyk Luna en London identies!

Leandri Meyer, Muizenberg

Vat vas!

Die nuwe reeks) van topgehalte- vlekvrye staal wat 100% higiënies en skottelgoedwasser-veilig is, maak kosgeetyd soveel makliker!

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis23 min read
Skeppend Met Deeg
Al lyk dié skepping alte indrukwekkend, is dit eintlik verspot maklik. Genoeg vir 1 groot krans • Voorbereiding: 15 minute Baktyd: sowat 40 minute • Oondtemperatuur: 180 °C • 650 g bereide brooddeeg• 1 blik (400 g) matige chakalaka• 250 ml gerasperde
Tuis4 min read
Dié Maand In Jou Tuin
Stuur tuininligting en -vrae na tuine@tuis.co.za. Kies dié winter immergroen plante uit ’n asemrowende verskeidenheid wat nie hul kleur weens ryp sal verloor nie. Onthou net: Selfs rypgeharde plante hou van ’n deklaag – strooi daarom ’n dik laag orga
Tuis2 min read
Hallo!
Jare gelede, voor ’n eindelose musiekbiblioteek op die internet beskikbaar was, was my man, Allister, die meester van die “mixed tape”. Hy sou elke liedjie met groot sorg uitsoek en dit opneem, en my dan oorrompel met sy fyn aangepaste speellys wat t

Related Books & Audiobooks