Weg! Platteland

Die duur prys van PADWERK

Dit is ’n ou-ou waarheid: ’n Goeie reis neem tyd. Want deur stadig te reis neem jy werklik jou omgewing in. Soms, sonder dat ’n mens dit sou kies, bring padwerk die begrip van “slow travel” by jou tuis. In my geweste is dit die afgelope paar jaar al die geval.

Ek het laasjaar platteland toe getrek, nadat ek moeg geword het vir die gejaag en gedruis van die stad. Hier op Montagu in die Wes-Kaap neem dit my twee minute om van my huis af werk toe te ry – met die fiets. Die dorp het ’n ongewone bekoorlikheid; ek dink dit het te make met die ligging, die berge, die goedbewaarde historiese huise en die landelike atmosfeer wat jy selfs op die dorp kry.

Ek was dus effens onthuts toe ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland2 min read
Só Werk Die ‘Platteland’-familie
Dit is vroeg in Maart en ons is op pad Noorde toe, die verloopte Hoëvelder en die Namakwalander. In ’n ou Ford-bakkie. Daar’s stories wat wag in Pretoria en Cullinan. Ons bly weg van die N1 af; kies eerder die stiller en mooier agterpad – Nieuwoudtvi
Weg: Platteland8 min read
Vertel Ons
Onlangs speel my seun sy eerste hoërskoolrugbywedstryd by my ou skool. Vroegoggend durf ons die pad Somerset-Oos toe aan. Wanneer ons bo-op die Olifantskoppas kom, lê die Karoo soos ’n oop granaat voor ons. Al verskil is dat dit dor en bruingeskroei
Weg: Platteland5 min read
Dinofeng Se Bont Broeikas
Onthou jy nog die mixed grill, alomteenwoordige kroonstuk op plattelandse spyskaarte in die jare sewentig en tagtig? Dis waarvoor jy skielik lus kry as jy een Vrydagmôre die nuwe Makers Village op Cullinan binnestap met ’n honger kol op die maag. In

Related