Waar mens en masjien lewe kry
Min plekke lê so skouspelagtig stil en óóp soos die Springbokvlakte noord van Pretoria. Ry maar op ’n sonnige wintersdag met die R516 uit Bela-Bela en mik oos. Hou aan, oor die N1, en trek dan af langs een van die landerye. Kyk voor jou, links, regs, agtertoe. Kyk of jy die einde van die aarde kan sien.
Nee, hier hou die gitswart stoppelland waar die goudgeel gesigte van sonneblomme eens boontoe geglimlag het, aan en aan tot in die niet. Tussen die vrugbare grond en die blou hemel vol stapelwolke kyk jy tot amper ánderkant die gleuf in die ooste en weste waar die son soggens verskyn en sawens verdwyn. Net hier en daar maak die plat kroon van ’n soetdoring ’n bliep op die waterpas landskap.
Die kans is goed jy
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days