Weg! Platteland

‘Google se ouma’ word 90

Net soos die SAVLU (Suid-Afrikaanse Vroue-Landbou-unie) in die res van die land is daar één afkorting wat Platteland áltyd raakloop op ons omswerwinge deur die dorpies van die Wes-, Oos- en Noord-Kaap: die VLV, deesdae bekend as die VLVK, oftewel die Vroue-Landbouvereniging van Kaapland.

Dié niewinsgewende organisasie, wat ondanks uitdagende toestande en ’n dalende ledetal later vanjaar sy 90ste bestaansjaar vier, is op 15 Oktober 1929 op Franschhoek gestig en het gou ’n “universiteit” geword wat “gewone” vroue én die (meestal plattelandse) gemeenskappe waarna hulle uitreik, met kennis en praktiese vaardighede bemagtig. Of, soos die VLVK dit in ’n brosjure dit stel: “Die VLVK is ’n vereniging vir persoonlike groei, selfvervulling en gemeenskapsdiens met ses studierigtings wat lede toerus om hulle daaglikse uitdagings te hanteer. Die ses rigting is: gesondheid, kunste en handvlyt,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou
Weg: Platteland2 min read
Vrede In Die Eenvoud
Ek het al gewonder, as ek die bome en strate van my omgewing verlaat vir die stilte en die oopte van die Suid-Kaap se paaie, waarom ek juis dáár makliker ’n filosoof sou kon wees. Dalk is dit die eenvoud van die natuur wat dan plek maak vir gedagtes,
Weg: Platteland1 min read
Die Vonkel spat!
Vonkeltee – ’n koudgebroude ystee wat bruis soos sodawater – is die jongste produk van die wyn-vrugte-en-gasteplaas Babylonstoren naby Franschhoek wat ons oog getref het. Die nuwe laekilojoule-drankie is in 300 ml-blikkies te kry, in twee geure: rooi

Related