Weg! Platteland

Bou’n legkaarttafel

Zigi sê…

Ons het MDFbord, oftewel Supawood, gebruik om hierdie tafel te bou, want dis stewig, egalig en aansienlik goedkoper as soliede hout. Dit ís egter taamlik swaar en die groot stukke waarin dit verskaf word, is ongemaklik om te hanteer. Vra dus eerder jou houtverskaffer om dit vir jou volgens jou afmetings te sny. Ons het een bord van 2,7 x 1,8 m by Plaza Board Center gekoop (hulle het takke in Kaapstad, Bloemfontein, Gauteng en Noordwes), wat teen ’n geringe koste die stukke presies volgens ons afmetings gesaag het.

Kry alles reg

INKOPIELYS

• 1 stuk MDF-bord (dikte 22 mm) van 2,7 x 1,8 m, gesaag in die volgende stukke:

□ 1 stuk van 556 x 1 156 mm (werkblad)□ 2 stukke van 644 x 600 mm (2 stukke van die deksel)□ 2 stukke van 200 x 1 200 mm (lang sye van die tafelraam)□ 2 stukke van 200 x 556 mm (kort sye van die tafelraam)□ 4 stukke van 160 x 556 mm (buitewande vir die laaispore)□ 2 stukke van 500 x 419 mm (onderkante vir laaie)□ 4 stukke van 500 x 100 mm (sykante van laaie)□ 2 stukke van 375 x 100 mm (agterkante van laaie)□ 2 stukke van 505 x 150 mm (voorkante van laaie)

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland8 min read
Vertel Ons
Onlangs speel my seun sy eerste hoërskoolrugbywedstryd by my ou skool. Vroegoggend durf ons die pad Somerset-Oos toe aan. Wanneer ons bo-op die Olifantskoppas kom, lê die Karoo soos ’n oop granaat voor ons. Al verskil is dat dit dor en bruingeskroei
Weg: Platteland1 min read
Die Vonkel spat!
Vonkeltee – ’n koudgebroude ystee wat bruis soos sodawater – is die jongste produk van die wyn-vrugte-en-gasteplaas Babylonstoren naby Franschhoek wat ons oog getref het. Die nuwe laekilojoule-drankie is in 300 ml-blikkies te kry, in twee geure: rooi
Weg: Platteland4 min read
Die Berge In…
Dit is middel Desember op ’n klein kusdorpie in die Tuinroete. Ouma en Oupa sit op die stoep. Te salig. Die man is stil; die vrou praat baie. Die man en die voël luister nie altyd nie, omdat hulle weet wat die vrou gaan sê nog voor sy dit sê. Hulle n