Weg! Platteland

Kry al jou saadjies   op hok

Zigi sê...

Laaghout splinter maklik – dis dus beter om dit met die hand te saag as met ’n elektriese saag. Gebruik maar geduld en ’n vyl as jou voeë vir die vakkies aanvanklik nie egalig in mekaar pas nie. Jy kan die voltooide kissie afskuur en vernis, maar ons wou ons s’n ’n groenvingergevoel gee – op die volgende bladsy gee ons stap-vir-stapaanwysings om hom te verf.

Kry alles reg

INKOPIELYS

• 2 velle laaghout van 610 x 1 200 mm (dikte 9• 1 dennehoutplank van 144 x 2 400 mm (dikte 12 mm)• 1 dennehoutplank van 69 x 1 800 mm (dikte 16 mm)• 1 pakkie (250 g) paneelspykers• 2 skarniere (100 mm) met skroewe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland10 min read
Ware Rus… Langs Die waters Van Sabie
‘Ek het al voorheen in my lewe perde gehad, maar vanjaar het ek die meeste tyd nóg in die geselskap van hierdie manjifieke diere deurgebring. Hulle is nie net kalmerend nie, maar ook ’n bietjie soos ’n spieël – hulle wys jou ware emosies vir jou,” sê
Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou
Weg: Platteland3 min read
Eet, Drink, Wees Plesierig!
Stap deur Sutherland se geskiedenis Amanda du Preez se staptoer, Sutherland on Foot, is ’n lekker manier om meer van die dorp te sien en leer. Sy vertel stories oor die ou geboue en vroeë tye terwyl jy vir sowat twee uur die strate verken. Daar is ni