Weg! Platteland

Vat ’n slag daai afdraaipad!

Op en af, kruis en dwars

Toe ek ’n kind was, het ons gereeld vir my tannie en haar man op Kestell in die Oos-Vrystaat gaan kuier. Hierdie panorama op die pad tussen Fouriesburg en Clarens herinner my aan die ritte destyds op die agtersitplek van my pa se Valiant.

Stille waters, diepe berge

Hier is die son op ’n windstil wintersaand besig om onder te gaan oor die Bellparkdam naby Winterton in KwaZulu-Natal. Die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland5 min read
Tuindagboek
Die kunstenaar Astrid Blumer is gek oor die detail, organiese vorms en lyne en lewendige kleure van plante en sê dit inspireer haar in elke opsig. Hoe sou jy jou styl beskryf? My kuns weerspieël my diepe verbintenis tot die wêreld rondom my. Ek verke
Weg: Platteland2 min read
Vrede In Die Eenvoud
Ek het al gewonder, as ek die bome en strate van my omgewing verlaat vir die stilte en die oopte van die Suid-Kaap se paaie, waarom ek juis dáár makliker ’n filosoof sou kon wees. Dalk is dit die eenvoud van die natuur wat dan plek maak vir gedagtes,
Weg: Platteland8 min read
Vir die Voëls…
Voëlfariseërs wat vroeg uit die vere is, gewaar hulle gewoonlik eerste: groepies grafstil zombies gewapen met gevaarlike verkykers, ore spits soos bakoorjakkalse, wat na ’n onopvallende bruin struik staar. Uit die halfdood bosgasie het blykbaar pas d

Related