SARIE KOS

TEE SAAM MET Ma!

OP DIE SPYSKAART

● Brosbrood
● Lepels vol rooibos-crème brûlée
● Karamel-wortelkoek
● Amandel-en-framboos-financiers
● Sjokoladewafels

LEES MEER OOR

● Slim tafeldek-idees geïnspireer deur rooibos
● Hoekom is rooibostee goed vir ons?
● Soet peusel-spyskaart vir Moedersdag

Lepels vol rooibos-crème brûlée

Die perfekte happies Franse lekkerte vir jou teeparty.

GENOEG VIR 18

● 250 ml-houer room
● 2 rooibosteesakkies
●4 eiergele
● 50 g (60 ml) strooisuiker
● 1 vanieljepeul, oopgesny en saadjies uitgekrap, of 5 ml vanieljegeursel
● 100 g (125 ml) strooisuiker vir sprinkel

Plaas room en teesakkies in middelslagpot en bring tot kookpunt. Skakel hitte af en laat staan vir 1 uur tot afgekoel. Verwyder sakkies en druk laaste tee uit in room. Verhit oond tot 140 °C. Voer ’n bakplaat met ’n klam afdroogdoek uit (om te keer dat die lepels rondskuif wanneer jy dit in die oond sit – moet jou nie bekommer nie, die doek sal nie vlam vat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
Hoor Gou
Die ouderdom van (waarskynlik) die wêreld se oudste blikkie sjokolade. Dis in 1902 aan ’n skoolmeisie geskenk ter viering van die kroning van Edward VII, koningin Victoria se seun. Die lekkergoed, wat meer as ’n eeu onaangeraak gebly het, gaan nou op
SARIE KOS2 min read
Eet Gesond
Dis hoeveel minute sampioene moet kook om sag te word. Sou jy dit langer wou kook, of van die tyd vergeet, gaan dit nie toffietaai raak nie. Punt is: Vir sampioene se tekstuur om te verander, moet dit ’n volle 40 minute kook. Dis dan 57% taaier, mini
SARIE KOS6 min read
Agt Maal Lekker Met Sop
● Kortpad na boontjiesop met al die geur● Geheim van geroosterde soetrissies● Pampoentroos uit jou lugbraaier Hierdie sop is nederig en eenvoudig, maar besonder geurig. GENOEG VIR 6-8 ● 30 ml olyfolie● 1 ui, fyngekap● 2 knoffelhuisies, fyngekap●

Related