Ons bak winter poedings
Jul 06, 2020
4 minutes
resepte HERMAN LENSING
Kom ons praat poedinglekkerte
KATRYN KRUGER internasionale model en sameroeper van Koffie met Katryn
As ek dink aan winterpoeding, is dit aan my ma se souskluitjies (of “sponskluitjies”). Sy het dit met regte botter en báie kaneelsuiker gemaak. Ná ’n Sondagmiddagete van tradisionele kookkos het ons gesin dit geëet met ’n groot pot tee daarby en saam om die tafel gekuier en gelag terwyl die Kaapse weer buite woed.
KAREN ZOID musikant en aanbieder van Republiek van Zoid Afrika
Malvapoeding laat my dink aan my ouma Elsa, wat altyd kaart en Scrabble saam met my gespeel het. Sy was nie noodwendig
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days