SARIE KOS

Lekkerte uit die yskas

Kom ons praat yskaspoeding

WILLEM POOL

Boer soek ’n vrou 2019

Toe ek ’n kind was, het my ma altyd ’n pynappelpoeding gemaak wat sy in die yskas gesit het. Ek en my susters het dit die “pynappellekkerny” of “pynappelpoeding” genoem, want dit het eintlik nie ’n naam gehad nie. Saterdagoggende sou my ma dit aanmekaar geslaan het – die Ideal-melk lekker koud gemaak, sulke gekapte blokkies pynappel, en natuurlik het Tennis-beskuitjies die basis gevorm. Daar was ’n paar geheime bestanddele ook! Maar dit was so lekker en sy het dit met geklopte room bo-op voorgesit.

RÉAN CLASEN

Boer soek ’n vrou 2018

Ek het goeie herinneringe van yskaspoedings. Só onthou ek hoe my ma altyd die heerlikste flambé-karamelpoedings gemaak het, waarvan ek as kind nie genoeg kon kryas die ander kosse!

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.
SARIE KOS7 min read
Presto! Pesto
● ’n Vrou se kragtoer ● Waar kom die naam vandaan?● 6 resepte met pesto Wanneer Kathleen Quillinan met haar klein Fiat 500 deur die verkeer vleg, word sy gereeld begroet deur ’n getoeter. Saam met vriendelik-waaiende hande en uitroepe: “Mal oor jou
SARIE KOS1 min read
Resepte-indeks
130 Vyedrankie (B) 131 Vyekonfyt en brood (B) 46 Eiers gebak in basiliekruidpesto (B)47 Smoorsous-ontbyt (B)94 Mexikaanse avokado-eiers130 Oornag-hawermout (B) 94 Jamie Oliver se avokado-kors met ertjie-en-hamvulsel141 Sampioen-focaccia144 Sampioen-q

Related