Huisgenoot

HEILSAME NAGEREGTE

SMOOTHIE-BAKKIE

Hierdie bakkie is my gunstelingontbyt vir warm somersoggende wanneer jy iets koels wil hê, maar ook die goedheid en voedingstowwe benodig wat jou sommer heeldag lank aan die gang kan hou.

GENOEG VIR 4 MENSE

BEREIDING: 4 MIN.

GAARMAAK: 10-15 MIN.

VERKOEL: 30 MIN.

GRANOLA-BOLAAG

◗ 250 ml (1 k) hawermout
◗ 250 ml (1 k) manna
◗ 60 ml (¼ k) gemengde vlassade
◗ 200 g voorafgeweekte neute en sade van jou keuse, grofgekap
◗ 5 ml (1 t) fyn kaneel
◗ 5 ml (1 t) fyn gemmer
◗ 2,5 ml (½ t) Himalajasout
◗ 60 ml (¼ k) heuning
◗ 50 ml (10 t) klapperolie

SMOOTHIE

◗ 2 bevrore piesangs, geskil
◗ 5 bevrore aarbeie
◗ 15 ml (1 e) kakaopoeier
◗ 125 ml (½ k) hawermelk
◗ 1 ysblokkie

VIR VOORSIT

◗ vars aarbeie en piesangskywe

Voorverhit die oond tot 160 °C. Voer ’n bakplaat met bakpapier uit.

1 Granola-bolaag Meng al die droë bestanddele vir die granola-bolaag behalwe die speserye en sout.

Meng die speserye, sout, heuning en klapperolie in ’n aparte bak,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot5 min read
Toe’s Dit Al Die Tyd Jy
MENSE praat graag van tweede kanse, maar soms vat dit net tyd vir die régte kans om te kom. Dan is dit eintlik die enigste een wat saak maak. Dis minder as ’n week nadat die aktrise Dorette Potgieter op 51 getroud is met die ingenieur Hennie Karsten,

Related