A-Z van rooibos
Jul 06, 2020
2 minutes
Eg Suid-Afrikaans
Rooibos (Aspalathus linearis) maak deel uit van die Kaapse fynbos en word uitsluitlik in die Cederberge rondom Clanwilliam in die Wes-Kaap verbou. Die plant groei op geen ander plek in die wêreld nie, hoewel lande soos Amerika en Australië al probeer het.
50%
Dis hoeveel rooibostee uitgevoer word.
Duitsland, Japan en die VSA
Dié drie lande is die grootste invoerders van rooibostee. Japan, bekend as teedrink-nasie met meer
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days