Huisgenoot

Rooibos

SUID-AFRIKA is wêreldwyd bekend as ’n land ryk aan diversiteit – en dit strek verder as ons lewendige kultuur. Trouens, Suid-Afrika is sesde op die lys van die 17 megadiverse lande van die wêreld.

Dit beteken dit is een van die lande wat die meeste van die wêreld se plant-en dierspesies binne sy grense het.

In Suid-Afrika is daar nege biome (groeperings plantegroeisoorte met eenderse ekologiese kenmerke) geklassifiseer, elkeen met sy eie klimaatspatroon. Een van die biome, die fynbosbioom, is die tuiste van uitsonderlike soorte inheemse plantegroei wat net hier in Suid-Afrika voorkom.

FYNBOS

Die woord beteken letterlik “” of “”, en ’n mens en in die tussen Nieuwoudtville in die noordweste en Gqeberha in die ooste aantref. Hierdie gebied het oorwegend en .

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related Books & Audiobooks