Huisgenoot

DIE STORIE VAN TEE

TEE is ’n warm drankie wat jy maak deur die gedroogde blare van die teeplant in kookwater te laat trek. Tee is baie gewild in lande in Asië, die Midde-Ooste, Europa en voormalige Europese kolonies. Die meeste teesoorte is swart of groen, maar albei is van dieselfde plant afkomstig. Die teeplant het sy oorsprong in China, maar word nou in baie lande verbou, selfs op klein skaal in Suid-Afrika. Ons leer jou waar tee vandaan kom.

LEGENDE

Die verhaal van tee met die mitologiese . Sy naam beteken “goddelike boer” en hy word as die uitvinder van landbou en ’n grondlegger van die genesende werking van die teeplant opgemerk en toevallig toe die wind teeblare van die plant afgewaai en dit in die water beland het wat hy pas laat kook het. Daar steek natuurlik geen waar- heid in dié volksverhaal nie, maar tee is al baie eeue in China bekend. Dié warm drankie was so gewild in China dat die skrywer Lu Yu laat in die agtste eeu die boek (“Die Boek van Tee”) geskryf het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr