SARIE

Rooibos, NATUURLIK

Watwou pampoen jou krulhare gee. Daardie eer kom rooibos toe!

Sy ma het aan die krag daarvan geglo, nes aan die Bybel en Vicks, juig Johan van Wyk die heilsaamhede van rooibostee toe in sy rubriek op Netwerk24. Dis die sleutel tot goeie gesondheid, het sy hom verseker. Ook “goeie spysvertering, ’n mooi vel en gelaatskleur soos ’n ryp perske”.

“Ek vat al jare, op my nugter maag, nie ’n nuwe dag aan met koffie nie, maar rooibostee. Sterk en swart met ’n titseltjie heuning en skyfie suurlemoen.” Rooibos (Aspalathus linearis) word net op ’n klein kolletjie van die aardbol gevind, “rondom Clanwilliam en van daar tot diep in die Sandveld en Bokkeveld by Nieuwoudtville”, verduidelik Johan. ’n Smal strook van 60 000 hektaar al langs die Weskus op.

Vra vir boer Hentie van hoekom dit nou net daar voorkom en hy antwoord luiters: “Liewe Jesus het so besluit.” Hy is ’n plaasbestuurder by Groenkol, ’n rooibosboerdery naby Clanwilliam. “Ouens het dit al

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE5 min read
26 Kindertrui Met Strepe En Tekstuur
SIEN LES 6 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM TE VERMEERDER – LEES BL. 45 –a) 2 –b) 4 –c) 6 –d) 8 –e) 10 years Working with KATIA BASIC MERINO (55% virgin wool, 45% acrylic): –a) 3 –b) 3 –c) 4 –d) 5 –e) 5 balls, 50 g each, col. 3 OR Working with KATIA ME
SARIE4 min read
24 Ligblou Kappietrui
SIEN LES 1 EN 2 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM AAN EN AF TE HEG EN HOE OM KOUSSTEEK TE BREI – LEES BL. 45 –a) 4 –b) 6 –c) 8 –d) 10 –e) 12 years KATIA BULKY TWEED (80% acrylic, 15% wool, 5% viscose): –a) 4 –b) 4 –c) 5 –d) 6 –e) 6 balls col. 211Knittin
SARIE4 min read
14 baadjie-trui Vir Hom
SIEN LES 5 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM HEEN EN WEER MET SIRKELPENNE TE BREI – LEES BL. 45 –a) S –b) M –c) L –d) XLFinished measurement:Chest: –a) 114 cm –b) 124 cm –c) 134 cm –d) 144 cmLength: –a) 68 cm –b) 69 cm –c) 70 cm –d) 71 cm KATIA COTTON-M

Related Books & Audiobooks