TAFELSTORIES
Jul 06, 2020
3 minutes
deur ETIENNE FOURIE
Wanneer Moeder Natuur jou sonder aandete bed toe stuur om te gaan dink oor jou sondes, dan praat jy nie teë nie. Dis jou straf en dis dit – of is dit? Want vir elke gehoorsame siel wat tydens hul daaglikse draf inkry deur om en om en om hul eetkamertafel te hardloop soos ’n yorkie op suiker, voel dit asof daar twee drawwers met eiegeregtige gesigsuitdrukkings is wat hul “daily goals” in die straat voor my huis bereik. (Mý gemiddelde is agt tree per dag en hoewel ek elke
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days