SARIE KOS

3 BREKFIS-BROODJES

Hoender-en-eierbroodjie

Gebruik gisteraand se oorskiethoender vir die lekkerte. Die kroon is die sagte eier bo-op!

genoeg vir 4

Vlok se vleis van die been af. Meng gevlokte hoender, saam. Geur goed met . Halveer en smeer elke helfte met . Verhit braaipan tot warm en braai brood met botterkant na onder tot goudbruin en bros. Haal uit en hou eenkant. Bring pot met water van so 3 cm diep tot kookpunt en voeg by. Breek in die water en posjeer vir 3-4 minute. Lig uit water met gaatjieslepel. Skep hoender op gebraaide brood en smeer gelyk. Plaas eiers bo-op en sit voor.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS6 min read
Agt Maal Lekker Met Sop
● Kortpad na boontjiesop met al die geur● Geheim van geroosterde soetrissies● Pampoentroos uit jou lugbraaier Hierdie sop is nederig en eenvoudig, maar besonder geurig. GENOEG VIR 6-8 ● 30 ml olyfolie● 1 ui, fyngekap● 2 knoffelhuisies, fyngekap●
SARIE KOS6 min read
TEE SAAM MET Ma!
● Brosbrood ● Lepels vol rooibos-crème brûlée ● Karamel-wortelkoek ● Amandel-en-framboos-financiers ● Sjokoladewafels ● Slim tafeldek-idees geïnspireer deur rooibos ● Hoekom is rooibostee goed vir ons?● Soet peusel-spyskaart vir Moedersdag Die pe
SARIE KOS2 min read
’n Goeie oes
In Mexiko in Mzansi (Penguin, R360) gee sjef Aiden Pienaar tradisionele Mexikaanse kosse ’n Mzansi-flair. Met SA bestanddele en kooktegnieke omtower hy Mexikaanse gunstelinge in boerie-taco’s, chili con carne-vetkoek en sosatie-taco’s. Jy sal jou ver

Related