SARIE KOS

UIT soetigheid KOM STERKTE

Dit sal nie ’n oordrywing wees nie om te sê almal in hul laerskoolklasse wou met Marcos en Istvan Jordaan pêlle wees. Dié boorlinge van die Strand se pa het in hul kleintyd verskillende bedryfsregtakke van die American Fudge Factory gehad.

Die oorweldigende reuk van fudge wat kook, het soos ’n “soet kombers” in die lug gehang van iedere winkelsentrum in die omgewing waar gewoeker is. En die twee donkerkoppe altyd onder pa Francois se voete in die kombuis.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS6 min read
Bykosse Met Net 7 BESTANDDELE
• Vinnige bykosse wat min moeite vra• Voorstelle vir hoofgeregte by elke bykos• Kook indrukwekkend met alledaagse bestanddele soos blomkool, oorskietbrood en bone Niks nuuts aan die resep nie, maar hy werk elke keer. genoeg vir 4-6 1. 500 g-sak
SARIE KOS2 min read
Klein Dade . . . Groot Vreugdes
Soos wanneer jy deur ’n groot groep mense moet beweeg en iemand maak vir jou plek sodat jy makliker kan verbykom. Of vreemdelinge wat vir jou sê “bless you” as jy nies – ’n ou bygeloof dat dit jou teen onheil sal beskerm. Wanneer iemand buk om iets o
SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.

Related