SARIE KOS

E-pos UIT TEL AVIV, ISRAEL

Hoekom Israel vir jou?

My reis na Israel het begin toe ek 17 was. Soos baie tieners, was ek op soek na my eie identiteit. Ek wou myself en my eie pad vind, en so het ek gedroom en in boeke weggeraak. Op ’n dag het ek gelees van ’n jong Joodse meisie en haar ervaring van die Joodse volksmoord. Dit het my so gefassineer dat ek meer oor die geskiedenis begin lees het.

Klaar met matriek het ek ’n gap- jaar na Israel geneem waar ek vir ’n internasionale organisasie, Bridges for Peace, as menslikehulpbronassistent gewerk het.

Ná twee jaar het ek teruggekom Suid-Afrika toe om te studeer. Ek kon egter nie my voete vind nie en het bly hunker na Israel. Tans is ek al vier jaar terug in die land.

Wat doen jy daar?

Ek werk as ’n Engelse inhoudskrywer vir ’n tegnologiemaatskappy hier in Tel Aviv. Elke dag kry ek ’n onderwerp om oor te skryf. Iets waaroor mense graag lees, soos die pop-kultuur, lighartige stories, gesondheid of tendense.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
Dier-baar
Troeteldierouers lag meer gereeld – vir hul dierekind se manewales en sommer net spontaan – as mense sonder diere, het ’n Amerikaanse studie bevind. Humor help jou om moeilike situasies te hanteer. Wanneer jy lag, stel jou brein endorfiene vry wat py
SARIE KOS2 min read
Hoor Gou
Die ouderdom van (waarskynlik) die wêreld se oudste blikkie sjokolade. Dis in 1902 aan ’n skoolmeisie geskenk ter viering van die kroning van Edward VII, koningin Victoria se seun. Die lekkergoed, wat meer as ’n eeu onaangeraak gebly het, gaan nou op
SARIE KOS2 min read
Ons Herfs-inspirasie
Bertus Basson, aanbieder van In die sop: Restaurant-evolusie waarvan die derde seisoen nou op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai word, loop met sy hart op sy mou. En onder daai moue sal jy arms vol tatoes vind wat die storie van sy lewe vertel! Sy vo

Related Books & Audiobooks