e-pose UIT Tel Aviv Israel
Sep 18, 2020
4 minutes
DEUR LIESEL PIENAAR
FOTO’S
VERSKAF, GETTY IMAGES/GALLO
IMAGES, UNSPLASH
Hoekom Israel vir jou?
As tiener het ek gelees van ’n jong Joodse meisie en haar ervaring van die Joodse volksmoord. Dit het my so gefassineer dat ek meer oor die geskiedenis begin lees het. Klaar met matriek het ek ’n gap-jaar na Israel geneem en vir ’n internasionale organisasie, Bridges for Peace, as menslikehulpbron-assistent gewerk. Ná twee jaar het ek teruggekom Suid-Afrika toe om te studeer. Ek kon egter nie my voete vind nie en het bly hunker na Israel. Tans is ek al vier jaar terug in die land.
Wat doen jy daar?
Ek werk as ’n Engelse inhoudskrywer vir ’n tegnologiemaatskappy hier in Tel Aviv. Elke dag kry ek
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days