SARIE KOS

KONINGIN van die kombuis

Lucia – dit beteken ‘grasieuse lig’ – se hande staan vir niks verkeerd nie en haar lig skyn helder as aktrise tot jazzsanger, model, sjef en entrepreneur. Nou het dié vrou met haar passie om mense te help om gesonde eet- en leefstylgewoontes te kweek, ook haar eerste kookboek bekend gestel. Ons het haar ’n paar vrae per e-pos gevra.

1 Waar het jy grootgeword en wie het jou leer kook?

Ek het grootgeword in Umlazi, ’n township in KwaZulu-Natal. My ma het op ’n stadium toe ek jonk was, teruggegaan universiteit toe en my susters, Thuli en Ntobeko, het beurte gemaak om kos te maak met my as assistent.

2 Wat is jou gunsteling-kosherinnering as kind?

Beslis Sondagmiddagetes met die gereg wat bekend staan as “sewe kleure”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
Hoor Gou
Die ouderdom van (waarskynlik) die wêreld se oudste blikkie sjokolade. Dis in 1902 aan ’n skoolmeisie geskenk ter viering van die kroning van Edward VII, koningin Victoria se seun. Die lekkergoed, wat meer as ’n eeu onaangeraak gebly het, gaan nou op
SARIE KOS6 min read
Stádige Kos, Vinnig-vinnig
● Wenke vir jou drukkoker● Só werk die tegnologie● 6 resepte met goedkoper vleissnitte Hierdie bredie gaan almal aan jou tafel beïndruk. Dis bekostigbaar met groot smake. Sit voor met basiliekruidpesto om deur die ryk sous te sny. GENOEG VIR 8 ●
SARIE KOS6 min read
TEE SAAM MET Ma!
● Brosbrood ● Lepels vol rooibos-crème brûlée ● Karamel-wortelkoek ● Amandel-en-framboos-financiers ● Sjokoladewafels ● Slim tafeldek-idees geïnspireer deur rooibos ● Hoekom is rooibostee goed vir ons?● Soet peusel-spyskaart vir Moedersdag Die pe

Related