SARIE KOS

Elkeen ’n fees

PAASBOLLETJIEDINGE

1 Daar word geglo indien jy ’n Paasbolletjie met iemand op Goeie Vrydag deel, julle die res van die jaar goeie vriende

sal wees.

2 In 1592 het koningin Elizabeth I ’n dekreet uitgevaardig dat bakkers slegs tydens Paasfees, Kersfees en vir begrafnisse Paasbolletjies (op Engels hot cross buns genoem) mag verkoop omdat dit so spesiaal is. Die res van die jaar was dit verbode. Indien hulle gevang is, moes hulle al die bolletjies in hul winkel onder die armes uitdeel.

3 Die Paasbolletjies met rosyne, droëvrugte en die wit kruis bo-op word tradisioneel op Goeie Vrydag geëet, maar omdat dit so lekker is, word dit deesdae heeljaar kommersieel verkoop.

4 In die Middeleeue het bakkers die eerste Paasbolletjies wat hulle gebak het, in die kombuis opgehang en heeljaar daar gelos. Hulle het geglo dit sou brande in die kombuis keer en sorg dat hul brood die res van die jaar rys.

5 Die wêreld se oudste Paasbolletjie is sowat 200 jaar oud. ’n Paartjie van Essex in Engeland het die droë rolletjie met ’n brief wat sê dis in 1807 gemaak. Of dit waar is, weet niemand

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS7 min read
Presto! Pesto
● ’n Vrou se kragtoer ● Waar kom die naam vandaan?● 6 resepte met pesto Wanneer Kathleen Quillinan met haar klein Fiat 500 deur die verkeer vleg, word sy gereeld begroet deur ’n getoeter. Saam met vriendelik-waaiende hande en uitroepe: “Mal oor jou
SARIE KOS5 min read
KOOKKLAS: Pasta Vir Die Wen
● Maak jou eie pastadeeg● Ravioli vir ’n uithang-okkasie● Boerewors-bolognese Sorg dat jou pot groot genoeg is en ook genoeg water bevat om die pasta te kook. Jy het vier dele water teenoor een deel pasta nodig, dan beweeg die pasta makliker in die
SARIE KOS6 min read
Minder Vir Meer
• Maklike etes met min bestanddele• Kortpad-manier van bobotie maak• Kook met min skottelgoed Bekostigbaar en so lekker! Lemoen en vark is goeie vriende. GENOEG VIR 4-6 1. 1 ui, baie fyn gekap2. duimnaelgrootte vars gemmer, fyngerasper3. 500 g var

Related