SARIE KOS

TAFELSTORIES

“Dis Eddie se gradepligtigheid,” vertel my vriendin Cecile my een aand oor die foon. Nadat sy ’n dekade of wat gelede haar korporatiewe leer vir ’n klimraam verruil het, woon sy nou in die hart van ’n plaasgemeenskap, iewers suid van “Nêrens” en net anderkant “Verdwaal”. Hier chain vape sy tussendeur kinders grootmaak en worry oor haar oes, ’n tekort aan reën, die prys van diesel en die fyn kuns van hoe om in die middel van die nag ’n boomslang in jou slaapkamer met ’n wasgoedmandjie te vang.

“Sjoe,” sê ek. “’n Graduation. Die tyd vlieg. Gister was hy nog sewe. Letterlik.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.
SARIE KOS7 min read
SAMPIOEN-KAMPIOEN Apteek In Die Kleine
● Sampioene, gesond en lekker● In quiche met net vyf ander bestanddele● Nuwe manier vir aartappelgebak Ötzi, die ysman wat sowat 5 300 jaar gelede geleef het, het ’n sampioen saam met hom na sy ysgraf geneem – ’n hulpmiddel om in Noord-Italië se Alp
SARIE KOS7 min read
Presto! Pesto
● ’n Vrou se kragtoer ● Waar kom die naam vandaan?● 6 resepte met pesto Wanneer Kathleen Quillinan met haar klein Fiat 500 deur die verkeer vleg, word sy gereeld begroet deur ’n getoeter. Saam met vriendelik-waaiende hande en uitroepe: “Mal oor jou

Related