SARIE KOS

Ko’ ons eet piesangbrood

Kosmaak is van kleins af al een van Francois Zietsman se grootste liefdes.

Ons het die veelsydige jong man in 2014 in die tweede reeks van MasterChef SA leer ken, en toe al was brood bak sy spesialiteit.

“My liefde vir kosmaak en brood kom vir seker van my Hollandse ouma Millie Hooykaas af. Sy het elke dag gebak dat die biesies bewe. Sy was so passievol oor kos dat ek elke vakansie skaars kon wag

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
Klein Dade . . . Groot Vreugdes
Soos wanneer jy deur ’n groot groep mense moet beweeg en iemand maak vir jou plek sodat jy makliker kan verbykom. Of vreemdelinge wat vir jou sê “bless you” as jy nies – ’n ou bygeloof dat dit jou teen onheil sal beskerm. Wanneer iemand buk om iets o
SARIE KOS2 min read
Hoor Gou
Die ouderdom van (waarskynlik) die wêreld se oudste blikkie sjokolade. Dis in 1902 aan ’n skoolmeisie geskenk ter viering van die kroning van Edward VII, koningin Victoria se seun. Die lekkergoed, wat meer as ’n eeu onaangeraak gebly het, gaan nou op
SARIE KOS2 min read
Eet Gesond
Dis hoeveel minute sampioene moet kook om sag te word. Sou jy dit langer wou kook, of van die tyd vergeet, gaan dit nie toffietaai raak nie. Punt is: Vir sampioene se tekstuur om te verander, moet dit ’n volle 40 minute kook. Dis dan 57% taaier, mini

Related