Rapport

Bak & bly

Nog nooit het Suid-Afrikaners so gebak as die afgelope week te midde van grendeltyd nie. Ekself bak elke tweede dag brood. Ek het twee van my kosvriendinne gevra wat hulle in dié tyd bak. Hier is ons stories.

Anél se storie

Waar #StayHome jy? In die Kaap met my Ier en my twee hondekinders, Frankie en Robbie. Maar ek kook nog elke oggend op Expresso Morning Show – ons word as essensiële mediadienste gesien.

Ek kan nie vir ma Babs gaan kuier nie. Die lekkerste is, ek doen alles stadiger – ek jaag nie meer nie, so my kop is besig om af te skakel.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport2 min read
Nigerië Maak Toegewings Ná Onluste
Die Nigeriese jeug se protesoptogte het reeds die regering gedwing om sekere toegewings te maak en dit kan verdere uitdagings bring vir die leiers van dié Wes-Afrika-staat. Die regering het ingestem om die polisie se Special Anti-Robbery Squad (Sars)
Rapport2 min read
Instagram-filter Nie Meer Oulik, Maar Rassisties
Instagram-filters het as ’n snaaksigheid begin en gebruikers kon nie genoeg kry van die hartjie-sonbrille of honde-oortjies wat hulle op hul foto’s kon “plak” nie. Nou word Instagram egter daarvan beskuldig dat hy filters beskikbaar stel wat rasseste

Related