SARIE KOS

Dis hoe Kanya rol

‘Ek bak nuut, ek bak oud, ek bak vir die lekker en vir pure plesier’

WAAR KOM DIE ROLKOEKRESEP VANDAAN?

My oupa De Nysschen se suster, tannie Suzie Buchner, was ’n voorslag-bakker tot die dag van haar dood. As student in Bloemfontein het ek gereeld by haar gekuier. Alle geselsies het altyd gelei tot stories oor haar bakwerk en resepte. Ek het haar oorreed om haar staatmaker-resepte en sy sou so trots gewees het om dit in SARIE KOS te sien.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
Klein Dade . . . Groot Vreugdes
Soos wanneer jy deur ’n groot groep mense moet beweeg en iemand maak vir jou plek sodat jy makliker kan verbykom. Of vreemdelinge wat vir jou sê “bless you” as jy nies – ’n ou bygeloof dat dit jou teen onheil sal beskerm. Wanneer iemand buk om iets o
SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d
SARIE KOS2 min read
Eet Gesond
Dis hoeveel minute sampioene moet kook om sag te word. Sou jy dit langer wou kook, of van die tyd vergeet, gaan dit nie toffietaai raak nie. Punt is: Vir sampioene se tekstuur om te verander, moet dit ’n volle 40 minute kook. Dis dan 57% taaier, mini

Related