SARIE KOS

Opgepof!

Ons praat teetafel-happies

Bekende aanbieders van Afrikaanse kykNET-programme deel hul herinneringe en ervarings van koek en tee.

ERNUSTA MARALACK

Op seer se spoor-aanbieder en joernalis

Op Bonnievale waar ek grootgeword het, het ons nie iets soos geken nie, wel “koek en tee”. Ek het nooit van koek gehou nie, seker omdat baie van die koeke wat ek as kind geëet het, nogal droog was. Maar Kersfeestye was daar áltyd ’n vlakoek by en ek was mal daaroor. Ek het daai lagie vla altyd so met my vinger opgetel en smaaklik afgelek. Toe ek Kaapstad toe trek vir werk, het ’n ander (soet) wêreld vir my oopgegaan, want daar was altyd koek op kantoor as iemand verjaar het, en rooifluweel-, en sjokolademousse-koeke het van myéclair-horinkies nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
Ons Herfs-inspirasie
Bertus Basson, aanbieder van In die sop: Restaurant-evolusie waarvan die derde seisoen nou op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai word, loop met sy hart op sy mou. En onder daai moue sal jy arms vol tatoes vind wat die storie van sy lewe vertel! Sy vo
SARIE KOS4 min read
Tafelstories
As kind het ’n versiende diabeet met ’n papegaai op haar skouer (“Koppiekrap, ek kom vir jou, ek kom vir jou!”) my hare in ’n karavaan agter ’n Friendly Grocer gesny. Haar signature style was die “Pispot Pizazz”. Ek moes al my skoolfoto’s verbrand. E
SARIE KOS6 min read
E-pos uit CYBERJAYA, MALEISIË
Hoekom Maleisië? Toe ek in 2021 aftree, was daar die vooruitsig van sielsalige dae in die sprokiesagtige Simonstad. Min het ek geweet ’n heerlike avontuur wag op my wat stereotipiese aftrede sou fnuik. My kinders verlaat die land een ná die ander en

Related