KOPSTUKKE MET J’Something
Oct 09, 2017
2 minutes
deur LIANI JANSEN VAN RENSBURG foto DONOVAN THORNE
‘DAAR IS NIKS LEKKERDER AS OM MY SJEFJAS AAN TE TREK EN TE KOOK NIE’
Jy is 28 jaar gelede as Joao da Fonseca in die Algarve in Portugal gebore en het in die Oos-Kaap grootgeword. Jy het op Stellenbosch studeer en jou loopbaan as musiekmaker in Johannesburg begin. Wie het jou geïnspireer
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days