“Dit was nooit Angel (Chelsea Faith Thomas) se plan om met Priester (Whaden Johannes) te trou nie,” sê Chelsea. “Maar toe sy (in Junie) onverwags swanger raak en haar aunty Ingrid (Rehane Abrahams) en Priester aanhoudend daaroor praat en dat dit die beste vir die baba sou wees, het sy ingegee en besluit om wel te trou.”
Nou is sy vasgevang by ’n man en haar tannie wat glad nie Angel se beste belange op die hart dra nie, en Angel bly blind vir dié