TV Plus Afrikaans

Angel se oë gaan oop

ie situasie waarin Angel (Chelsea Faith Thomas) haar tans bevind is nogal benard. (Rehane Abrahams), die vrou wat Angel haar onder haar vlerk geneem het toe Angel niks gehad het nie, sit agter tralies en Angel se man, Priester (Whaden Johannes), beheer elke aspek van (Cantona James) en (Devonecia Swartz) staan reg om haar te ondersteun indien Angel dapper genoeg sou wees om Priester te los. Maar dis makliker gesê as gedaan.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s
TV Plus Afrikaans4 min read
Mooi Spioen Ruik Lont
Die groot en magtige At Koster (Hans Strydom) se dae as ’n vry man is dalk getel . . . At, met sy string trawante se hulp, het oor die jare heen bitter vuil gespeel om te kry wat hy wou hê en basta met wie hy in die proses vertrap of selfs in ’n graf
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca

Related