TV Plus Afrikaans

Groot pret en plesier

Die mediese verteenwoordiger Elise Kruger (Lindie Stander) is weer in die omgewing en haar soektog na ’n blyplek gaan vir komiese oomblikke sorg. Sy is vir tyd en wyl besig met sake by die Binneland-kliniek en wil nie in ’n hotel bly nie – dis darem net te onpersoonlik vir dié kleurvolle karakter. Boonop is haar geld min. Dit lyk asof dinge in haar guns werk, want dr. Uys (Gerald Steyn) is juis op soek na ’n woonstelmaat. “Uys bly in ’n drieslaapkamer-woonstel en het besluit om die een kamer in (Bradley Olivier) soek ook blyplek. Maar Elise skram mos nie van ’n uitdaging weg nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related